Suidelike rondloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Suidelike rondloper
Emmelichthys nitidus nitidus (Redbait).gif
Tekening deur Dr. Tony Ayling
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. nitidus nitidus
Trinomiale naam
Emmelichthys nitidus nitidus
Richardson, 1845

Die Suidelike rondloper (Emmelichthys nitidus nitidus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, Australië, Nieu-Seeland, Tristan da Cunha en aan die Suid-Afrikaanse kus vanaf die Wes-Kaap tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Southern rover.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is rooierig van kleur met die bokant blouerig en die onderkant silwer wit. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Hulle kom voor in water wat 100 – 500 m is. Hulle eet skaaldiere.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]