Suigstokkie-tolbos
Voorkoms
Suigstokkie-tolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. immoderatum
|
Binomiale naam | |
Leucadendron immoderatum Rourke, 2005
|
Die Suigstokkie-tolbos (Leucadendron immoderatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit by Riviersonderend voorkom.
Die struik word 2 m hoog. Die populasie is krities bedreigd en min inligting is bekend oor die spesie. Die plant groei op noordelike hellings op hoogtes van 1 300 m.
In Engels staan dit as die Lollipop conebush bekend.
Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suigstokkie-tolbos.