Suurbergkussingbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Suurbergkussingbos
Oldenbergia grandis flower.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. grandis
Binomiale naam
Oldenburgia grandis
(Thunb.) Baill.
Sinonieme
  • Arnica grandis Thunb.,
  • Oldenburgia arbuscula DC.

Die Suurbergkussingbos (Oldenburgia grandis) is 'n boom en spesies in die genus Oldenburgia. Die boom kom voor in die grasbedekte sandsteenheuwels om Grahamstad. Die blare is groot, sterk en regop. Hulle is aan die bokant gekwilt en bleek roomkleurig en wollerig aan die onderkant. Die blomhofies is groot. Op de SANBI-rooilys is die plant as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.[1] Die plant kom in die Natuurreservaat Thomas Baines voor wat gedeeltelik by die ekostreek rivierklowe van Maputa- tot Pondoland behoort. Dit word deur die Palmietrivier deurkruis.[2]

'n Suurbergkussingbos

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]