Swartmarlyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swartmarlyn
Maind u0.gif
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. indica
Binomiale naam
Makaira indica
Cuvier, 1832

Die Swartmarlyn (Makaira indica) word aangetref vanaf Valsbaai tot verby Maputo. Dit is 'n snawelvis. Dit word tot 4m lank en weeg tot 354 kg. Dit kom in die oopwater voor. Dit is donkerblou tot swart op die rug en het 'n silwerwit pens. In Engels staan die vis bekend as Black marlin.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]