Istiophoridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Istiophoridae
Atlantiese bloumarlyn
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Istiophoridae
Genera

Istiophorus
Makaira
Tetrapturus

Die Marlyne en Seilvis (Istiophoridae) is 'n vis-familie wat tot die visorde Perciformes behoort. Daar is 3 genera met minstens elf spesies in hierdie familie. Sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Die Witmarlyn, Tetrapturus albidus

Kenmerke[wysig]

Die familie se uitstaande kenmerk is die lang swaard wat aan die bolip vas is. Die liggaam is lank en die familie se grootte wissel van 2.3 - 4.5 m - die swaard ingesluit. Hulle eet pelagiese vis, tjokka en skaaldiere en gebruik ook die swaard om die prooi te dood te maak of te verlam. Die swaard woord ook gebruik deur die familie vir selfbeskerming.

Genera[wysig]

Die volgende genera kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Istiophorus
  • Makaira
  • Tetrapturus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]