Swarttiphaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swarttiphaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Chondrichthyes
Klas: Elasmobranchii
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Carcharhinidae
Genus: Carcharhinus
Spesie: C. limbatus
Binomiale naam
Carcharhinus limbatus
(Müller & Henle, 1839)
Verspreiding in blou.
Verspreiding in blou.

Die swarttiphaai (Carcharhinus limbatus) is 'n vis wat voorkom aan die suidkus en ooskus van Afrika vanaf Valsbaai. In Engels staan die haai bekend as die blacktip shark.

Voorkoms[wysig]

Die haai is grys van kleur met al die vinne behalwe die anale vin wat se agterste rand swart is. Die haai word tot 180 cm groot.

Habitat en gewoontes[wysig]

Die haai is agressief en kom meer algemeen in kuswater voor. Die haai vreet vis, tjokka en ander haaie.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swarttiphaai (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Musick, J.A. and Fowler, S. (2000). “Carcharhinus limbatus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2007. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op April 27, 2009.

Eksterne skakel[wysig]