Tankwa Karoo Nasionale Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tankwa Karoo Nasionale Park
Tankwa02.jpg
Lugfoto van die park (grense in rooi omlyn)
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp Wupperthal en Sutherland
Ligging van Tankwa Karoo Nasionale Park op 'n kaart (Wes-Kaap)
Tankwa Karoo Nasionale Park
Tankwa Karoo Nasionale Park
Koördinate: 32°15′0″S 19°45′0″O / 32.25000°S 19.75000°O / -32.25000; 19.75000Koördinate: 32°15′0″S 19°45′0″O / 32.25000°S 19.75000°O / -32.25000; 19.75000
Oppervlak 80 000 ha
Openingsjaar 1986
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Tankwa Karoo Nasionale Park

Die Tankwa Karoo Nasionale Park is in die Karoo in Wes-Kaap Provinsie geleë - naby die Roggeveldberge met naaste dorpe Wupperthal en Sutherland. Die park is 80,000 hektaar groot en in 1986 geproklameer. Wat die park uniek maak, is die lae reënval (slegs 80mm per jaar) en die bewaararea wat die unieke fauna en flora in hierdie gebied bewaar.

Geografie[wysig | wysig bron]

Die Tankwarivier ontspring in die park en die Oudebaskraaldam dam die rivier op.

Dierelewe[wysig | wysig bron]

Daar is 32 soogdierspesies bevestig wat in die park voorkom. Sommige van hulle is:

Plantegroei[wysig | wysig bron]

Bome en struike wat in die park voorkom is die botterboom, renosterbos en melkbos. 'n Vygie wat hier voorkom is die Tankwavygie.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]