Toyota, Aichi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Toyota
豊田市
Die Toyota Stadsaal
Die Toyota Stadsaal
Official Vlag van Toyota
Vlag
Ligging van Toyota in die Aichi-prefektuur
Ligging van Toyota in die Aichi-prefektuur
Ligging van Toyota op 'n kaart (Japan)
Toyota
Toyota
Ligging van Toyota in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°5′N 137°9′O / 35.083°N 137.150°O / 35.083; 137.150Koördinate: 35°5′N 137°9′O / 35.083°N 137.150°O / 35.083; 137.150
Land Japan
Gebied Chūbu (Tōkai)
Prefektuur Aichi-prefektuur
Regering
 - Burgemeester Toshihiko Ota
Oppervlak
 - Stad 918,47 km²  (354,62 vk m)
Bevolking (1 Julie 2011)
 - Stad 423 343
 - Digtheid 460,92/km² (1 193,8/vk m)
Tydsone JST (UTC+9)
Webwerf: city.toyota.aichi.jp

Toyota (Japannees: 豊田市 Toyota-shi) is 'n stad in die Aichi-prefektuur, Japan, oos van Nagoya.

Verskeie van Toyota se vervaardigingsaanlegte, insluitend die Tsutsumi-aanleg, is hier geleë. Die jarelange bande tussen die Toyota Motor Corporation en die dorp Toyota-shi, voorheen bekend as Koromo (挙 母 市 Koromo-shi), gee die stad sy huidige naam.

Geografie[wysig | wysig bron]

Hoofkantoor van die Toyota Motorkorporasie

Toyota is geleë in die sentraal-noordelike Aichi-prefektuur, en is die grootste stad in die prefektuur volgens oppervlak. Die stadsgebied is bergagtig in die noorde, met pieke ongeveer 1000 meter hoog langs die noordelike grens met die prefekture Nagano en Gifu. Meeste van die bergagtige noordelike gedeelte van die stad lê in die Aichi Kogen Kwasi-Nasionale Park. Die sentrale en suidelike dele van die stad het golwende heuwels en landbouvlaktes.

Toyota is minder as 'n uur se ry van Nagoya.