Uffizi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Uffizi
Galleria degli Uffizi
'n Beeld van die museum.
Die buitekant met 'n uitsig op die Palazzo Vecchio

Webtuiste https://www.uffizi.it/
Een van die gange in die Uffizi
Portret van Eleonora di Toledo en haar seun Giovanni deur Agnolo Bronzino, 1545

Die Palazzo degli Uffizi is 'n palazzo (paleis) in Florence waarin een van die oudste en belangrikste kunsmuseums ter wêreld gevind kan word. (Dit staan in Italiaans bekend as Galleria degli Uffizi). Die paleis is geleë naas die Palazzo Vecchio en was vir 'n lang tyd in die besit van die Medici-familie gewees.

Versamelings[wysig | wysig bron]

Skilderkuns[wysig | wysig bron]

Die museum bevat een van die grootse, mees waardevolle, en belangrikste Italiaanse skilderkunsversamelings uit die laat-Middeleeue, vroeë-Renaissance en die Barokera, waaronder werke van:

Belangrike skilderye is onder meer:

Beeldhoukuns[wysig | wysig bron]

In die sentrale gang is daar ook verskeie (veral Griekse en Romeinse) beeldhouwerke aanwesig.

Bekend werke in die Uffizi[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.

43°46′6.38″N 11°15′21.24″O / 43.7684389°N 11.2559000°O / 43.7684389; 11.2559000