Varkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Varkie
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Haemulidae
Genus: Pomadasys
Spesie: P. olivaceus
(Day, 1875)
Binomiale naam
Pomadasys olivaceus
(Day, 1875)

Die Varkie (Pomadasys olivaceus) is 'n vis wat vanaf Valsbaai tot by Mosambiek voorkom aan die Suid-Afrikaanse kus. Dit word net 15 cm lank en weeg 300 gram. Die vis is silwer-pienk met 'n vlek op die kieudeksel. Hulle kom in vlak water voor en vorm graag skole. In Engels staan die vis bekend as die Piggy soms ook Pinky.

Die heel boonste vis, gemerk as nommer 1, is 'n varkie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]