Haemulidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Haemulidae
Die sg. White margate, Haemulon album, van die wes-Atlantiese kuswaters
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Haemulidae
Genera

Sien teks.

Sinonieme

Pomadasyidae

Die Knorders, Rubberlippe en Soetlippe (Haemulidae) is 'n vis-familie wat tot die visorde Perciformes behoort. Die Suid-Afrikaanse Knorders behoort aan hierdie familie, wat in totaal 18 genera en minstens 120 spesies insluit. Negentien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die visse van die familie wissel van medium-grootte tot groot, naamlik 2 cm tot 1 m. Hulle het langwerpige lywe en beskik oor al die vinne: dorsaal, pektoraal, bekken, anaal en stert. Hulle verkies vlakker water waar hulle monde sand van die bodem opsuig, die voeding uitfiltreer en die sediment deur hulle kieue uitblaas.

Genera[wysig]

Die bekendste genus is Pomadasys waaraan die Knorders behoort.

  • Diagramma
  • Plectorhinchus
  • Pomadasys

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]