Bosveldwitysterhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Vepris reflexa)
Jump to navigation Jump to search

Bosveldwitysterhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. reflexa
Binomiale naam
Vepris reflexa
I.Verd.

Die Bosveldwitysterhout (Vepris reflexa) is 'n klein boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot in Beira en binnelands vanaf eSwatini tot in die Noordwes en die sentrale Zambezivallei. Die boom groei in droë woud en op klipperige hellings naby strome en riviere.

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]