W.A. Hofmeyr-prys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Willie Hofmeyr omstreeks 1917.

Die W.A. Hofmeyr-prys 'n letterkundeprys vir drama, digkuns en prosa is begin deur Nasionale Pers ter nagedagtenis van 'n voormalige voorsitter van die maatskappy se direksie, W.A. Hofmeyr. Dit is in 1954 die eerste keer toegeken. Oorspronklik het net boeke wat uitgegee is deur Nasionale Boekhandel in aanmerking gekom, maar vanaf 1970 is dit verander na publikasies van Tafelberg-uitgewers.

Vorige wenners[wysig | wysig bron]

Enkele vorige wenners:

  • 2014 - Etienne van Heerden vir sy roman Klimtol.
  • 2013 - Ingrid Winterbach vir haar roman Die aanspraak van lewende wesens
  • 2012 - Dan Sleigh vir sy roman Wals met Mathilda
  • 2011 - Alexander Strachan vir Dwaalpoort
  • 2009 - Etienne van Heerden vir 30 Nagte in Amsterdam
  • 2008 - Breyten Breytenbach vir Die Windvanger
  • 2007 - Ingrid Winterbach vir haar roman Die boek van toeval en toeverlaat
  • 2006 - Etienne van Heerden vir In stede van die liefde
  • 2005 - Marlene van Niekerk vir Agaat
  • 2004 - Eben Venter vir Begeertes
  • 2003 - Dan Sleigh vir Eilande
  • 2002 - Karel Schoeman vir Armosyn van die Kaap opgeraap.
  • 2001 - Dine van Zyl vir Slagoffers
  • 2000 - Ingrid Winterbach vir haar roman Buller se plan
  • 1999 -
  • 1998 - George Weideman vir Die onderskepper
  • 1997 -
  • 1996 -
  • 1995 -
  • 1994 - Alexander Strachan vir Werfbobbejaan
  • 1993 -
  • 1992 - Chris Barnard vir Moerland
  • 1991 - Sheila Cussons vir Die knetterende woord [1]
  • 1990 -
  • 1989 -
  • 1988 -
  • 1987 - Etienne van Heerden vir Toorberg
  • 1986 -
  • 1985 -
  • 1984 - Henriette Grové vir Die kêrel van die Pêrel, of, Anatomie van ’n leuenaar: drie vertellings waarin die liefde ter sprake kom
  • 1983 -
  • 1982 - Sheila Cussons
  • 1981 -
  • 1980 - D.J. Opperman vir Komas uit ’n bamboesstok
  • 1979 - Elsa Joubert vir Die swerfjare van Poppie Nongena
  • 1978 -
  • 1977 -
  • 1976 - Freda Linde vir Jos en die bok
  • 1975 - Ernst van Heerden vir Teenstrydige Liedere
  • 1974 - Chris Barnard vir Mahala
  • 1973 -
  • 1972 - Sheila Cussons vir Plektrum
  • 1971 -
  • 1970 - PG du Plessis vir Die nag van Legio
  • 1969 -
  • 1968 - M.M. Walters vir Cabala
  • 1967 - Linda Joubert vir Jaarringe
  • 1966 - D.J. Opperman vir Dolosse
  • 1965 - Audrey Blignault vir Met ligter tred
  • 1964 -
  • 1963 -
  • 1962 -
  • 1961 -
  • 1960 -
  • 1959 -
  • 1958 -
  • 1957 -
  • 1956 - D.J. Opperman vir Blom en baaierd
  • 1955 -
  • 1954 - G.H. Franz vir Rabodutu en D.J. Opperman vir Periandros van Korinthe (eerste toekenning van die prys)

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]