Wahlbergse Fluweelgeitjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wahlbergse Fluweelgeitjie
Homophilus wahlbergii.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
H. wahlbergii
Binomiale naam
Homopholis wahlbergii
A. Smith, 1849
Homopholis walbergii distribution.png
Verspreiding in Suidoos-Afrika

Die Wahlbergse Fluweelgeitjie (Homopholis wahlbergii) is 'n reptiel wat voorkom in noord Noordwes, Limpopo, die Laeveld, eSwatini en die noorde van KwaZulu-Natal. Dit leef onder dakoorhange, teen huismure, onder bas en op klipbanke. Hulle word tot 20 cm lank. Hulle is streng naglewend en vang motte en ander insekte om ligte. Hulle natuurlike vyande is uile en slange.

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Greenbaum, E. & Whiting, M.J. (2010). "Homopholis walbergii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2014.3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 7 Januarie 2015.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]