Gaan na inhoud

Waterlikkewaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Waterlikkewaan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Polydaedalus
Spesie:
V. niloticus
Binomiale naam
Varanus niloticus
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme[2]
  • Lacerta monitor Linnaeus 1758
  • Lacertus tupinambis Lacépède 1788
  • Lacerta capensis Sparrman 1783
  • Lacerta nilotica Linnaeus 1766
  • Monitor elegans senegalensis Schlegel 1844
  • Monitor niloticus Lichtenstein 1818
  • Monitor pulcher Leach 1819
  • Stellio saurus Laurenti 1768
  • Tupinambis stellatus Daudin 1802
  • Varanus niloticus Martens 1942
  • Tupinambis elegans Daudin 1802

Die Waterlikkewaan (Varanus niloticus) is 'n likkewaan wat voorkom aan die suidkus- en ooskus gebiede, die Vrystaat, Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit leef aan die oewers van varswaterriviere en damme. Hulle word 100 tot 200 cm lank en weeg 12 tot 20 kg.

'n Waterlikkewaan
Verspreiding

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. IUCN Rooilys en soek vir Varanus niloticus
  2. "Synonyms of Nile Monitor (Veranus nioloticus)". Encyclopedia of Life (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2018. Besoek op 15 Desember 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]