Watsonia hysterantha
Voorkoms
Saldanha watsonia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Watsonia |
Spesie: | W. hysterantha
|
Binomiale naam | |
Watsonia hysterantha J.W.Mathews & L.Bolus, (1927)
|
Die Saldanha watsonia (Watsonia hysterantha) is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Saldanha tot by Langebaan voor. Die plant word bedreig deur stedelike en industriële ontwikkeling.