Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/18 Augustus
Voorkoms
- 1227 – Oorlede: Djengis Khan, leier van die Mongole.
- 1877 – Asaph Hall ontdek Mars se grootste en naaste maan, Phobos.
- 1935 – 'n Anglo-Franse plan om ekonomiese vergunnings aan Italië te maak as dit aansprake op Ethiopië laat vaar, word verwerp in samesprekings in Parys.
- 1964 – Suid-Afrika word uit die Olimpiese Spele in Tokio verban weens die land se weiering om apartheid te veroordeel.
- 1968 – Biafriese separatiste verwerp 'n Nigeriese vredesaanbod.