Wildegranaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wildegranaat
S.A. nasionale nommer: 688
'n Wildegranaat in die Wolkberg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Burchellia
R.Br.
Spesie: B. bubalina
(L.f.) Sims
Binomiale naam
Burchellia bubalina
Sinonieme

Genipa capensis (R.Br.) Baill.

Skets.

Die wildegranaat (Burchellia bubalina)[1] is 'n klein boompie of 'n struik wat wydverspreid aan die oostelike en suidelike gedeeltes van die land voorkom. Die boompie groei in woude, oop boswêreld, grasveld en moerasse. Die aanskoulike blomme is tot 25 mm lank en is reukloos. Hulle bevat nogtans groot hoeveelhede nektar wat die voëls lok.

Die boom se bas en wortels word medisinaal aangewend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Dlamini MD (Februarie 2005). “Burchellia bubalina (L.f.) Sims”. plantzafrica. SANBI.