Wilderabarber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wilderabarber
Acanthaceae - Acanthus mollis (2).JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. mollis
Binomiale naam
Acanthus mollis
Sinonieme

Die wilderabarber (Acanthus mollis) is 'n blomplant wat inheems is aan die Middellandse See gebied en gewild in Suid-Afrika is as tuinplant. Die plant blom in die laatsomer met wit blomme met malvapers skutblare.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Plante vir probleemplekke Beeld 17 Oktober 2020