Saalpeultjieboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Wrightia natalensis)
Jump to navigation Jump to search

Saalpeultjieboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
W. natalensis
Binomiale naam
Wrightia natalensis

Die Saalpeultjieboom (Wrightia natalensis) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord vanaf Port St. Johns, Eswatini, Mosambiek, die Lebomboberge en tot in die suide van Zimbabwe. Die boom is nie algemeen nie en groei in droë woud en op hellings. Die boom se blare is neerhangend, smal ellipties en liggroen. Die peule kan tot 300 mm lank word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]