Zambezi-papegaaivis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Zambezi-papegaaivis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. discorhynchus
Binomiale naam
Cyphomyrus discorhynchus

Die Zambezi-papegaaivis (Cyphomyrus discorhynchus) is 'n varswatervis wat in die Kunene-, Okavango-, Zambezi-, Buzi- en Pungweriviere voorkom. Buite Suider-Afrika kom hulle ook voor in die Kongorivier en die Malawi- en Tanganjikamere. In Engels staan die vis bekend as die Zambezi parrotfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is grys-bruin tot bruin van kleur en daar is 'n amper swart vertikale streep tussen die dorsale en anale vinne. Die vis word tot 310 mm lank en die Zimbabwe hengelrekord is 0.75 kg.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in groot rivierkanale met sagte bodems en plantegroei op die oewers. Hulle leef in skole saam, is naglewend en vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]