Й

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cyrilliese letter Й
Cyrillic letter short I - uppercase and lowercase.svg
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ IA  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Й (kleinletter: й) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Russies, Oekraïns en Bulgaars gebruik word. Dit word "kort I" (Russies: И краткое, I kratkoje; Bulgaars: И кратко, I kratko) genoem en uitgespreek as /j/. Hoewel die letter al in omstreeks die 15de eeu gebruik is, het dit eers in die 1930's amptelike status gekry.