Х (Cyrillies)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cyrilliese letter Х
Cyrillic letter Kha - uppercase and lowercase.svg
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ IA  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Х (kleinletter: х) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Russies, Belarussies en Oekraïns gebruik word en moenie met die letter X in die Latynse alfabet verwar word nie. Dit word uitgespreek soos die stemlose frikatief "g" in Afrikaans (soos in die woord "goed") en in Afrikaans getranslitereer as "ch". In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam cher (хѣръ) en het dit ’n syferwaarde van 600 gehad.