Acacia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Acacia
Blomme van die Soetdoring (Acacia karroo).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Mimosoideae
Tribus: Acacieae
Genus: Acacia
Mill.
Spesies

Sien teks

Acacia is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Mimosoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Akasias se blare is dubbelveervormig saamgestel met klein tot baie klein veeragtige blaartjies. Die blomme is donserig en geel of wit. Al die inheemse Akasias het dorings terwyl die wat van Australië ingevoer is doringloos is. Baie van die uitheemse bome het genaturaliseer geraak, voorbeelde is die Wattelbome, Swarthoutbome en Rooikransbome. Laasgenoemde is 'n ernstige plaag. Van die inheemse spesies skei gom af wat gebruik kan word vir die maak van lekkergoed en kleefmiddels.

Boom spesies[wysig]

Foto's van verskeie spesies[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Acacia (bladsy)

Bron[wysig]