Arende

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
SWD Arende
Bynaam(e) Arende
Embleem Arend
Stigting 1899
Unie Suidwestelike Distrike Rugbyunie
Ligging George
Streek Oostelike Wes-Kaap
Stadion Outeniekwapark
Kapasiteit 10 000
HUB Willem Small
President Hannie Baartman
Liga(s) Curriebeker
Vodacombeker
Unie webwerf
www.swdeagles.co.za

Arende (ook bekend as SWD of die SWD Arende) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in George.

Die Arende neem jaarliks deel aan die Curriebeker se Eerste Afdeling.

Hulle speel in groen en swart klere en hulle tuisveld is Outeniekwapark.