Grens Bulldogs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grens
Bynaam(e) Bulldogs
Embleem Bulhond
Stigting 1891
Unie Grens Rugbyunie
Ligging Oos-Londen
Streek Oostelike Oos-Kaap
Stadion Buffalo City-stadion
Kapasiteit 16,000
Afrigter(s) Andre Human
Kaptein(s) Gareth Krause
Liga(s) Curriebeker
Vodacombeker
Unie webwerf
www.borderbulldogs.co.za

Grens (ook bekend as die Grens Bulldogs) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Oos-Londen.

Grens neem jaarliks aan die Curriebeker se Eerste Afdeling deel maar lewer nie groot resultate nie.

Hulle speel in bruin, groen, wit en rooi drag en hulle tuisveld is die Bufallo City-stadion.