Australopithecus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Australopithecus
Tydperk: 4– 2 m. jaar gelede
Rekonstruksie van Australopithecus afarensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Primates
Familie: Hominidae
Subfamilie: Homininae
Tribus: Hominini
Subtribus: Hominina
Genus: Australopithecus
Dart, 1925
Verspreiding
Verspreiding
Spesies

Sien teks.

Australopithecus (uit die Latynse australis, "suidelike", en Griekse πίθηκος pithekos, "aap") is ’n uitgestorwe genus van hominiede. Dit lyk of Australopithecus sowat 4 miljoen jaar gelede in Oos-Afrika ontstaan en daarna oor die hele kontinent versprei het. Dit het eindelik sowat 2 miljoen jaar gelede uitgesterf.

In dié tyd het ’n paar spesies ontwikkel, onder andere:

Fotogalery[wysig]

Eksterne skakels[wysig]