Charlotte Amalie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Charlotte Amalie

Charlotte Amalie.jpg
Kaart Vlag
Virgin islands sm02.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Verenigde State VSA
 Gebied Vlag van Amerikaanse Maagde-eilande Amerikaanse Maagde-eilande
 Koördinate 18°21′00″N 64°57′00″W
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2000) 18 914
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -4
 - Somertyd UTC -4
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Charlotte Amalie is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Amerikaanse Maagde-eilande, 'n Amerikaanse oorseese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 18 914 mense in 2000 gehad en is naas Charlotte Amalie van Hesse-Kassel, die vrou van Koning Christiaan V van Denemarke, genoem.