Fort-de-France

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Fort-de-France

Fort-de-France-baie.jpg
Kaart Vlag
Fort-de-France 972.PNG
Flag of None.svg
Wapen
Blason ville fr Fort-de-France (variante) (Martinique).svg
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Gebied Vlag van Martinique Martinique
 Koördinate 14°36′00″N 61°05′00″W
 Gestig op 1639
 Oppervlakte:  
 - Totaal 44,21 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-1 070 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 89 890
 - Bevolkingsdigtheid 2 033/vk km
 Tydsone UTC -4
 - Somertyd UTC -4
 Burgemeester Raymond Saint-Louis-Augustin
 Amptelike webwerf fortdefrance.fr

Fort-de-France is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Martinique, 'n Franse oorseese grondgebied in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 89 890 mense in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 44,21 km².