Nuuk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Nuuk
Godthåb
Nuukair.jpg

Kaart Vlag
Grønland+grid.png
Flag of Nuuk.GIF
Wapen
Nuuk Coat of Arms.gif
 Land Vlag van Denemarke Denemarke
 Provinsie Vlag van Groenland Groenland
 Koördinate 64°10′N 41°53′O
 Gestig op 1728
 Oppervlakte:  
 - Totaal 88 200 vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 15 862
 - Bevolkingsdigtheid
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC -03:00
 Burgemeester Asii Chemnitz Narup

Nuuk of Godthåb is die hoofstad en grootste stad van Groenland, 'n outonome land binne die koninkryk van Denemarke. Die stad het in 2011 'n bevolking van sowat 16 000 gehad en 'n oppervlakte van 88 200 km².