Willemstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Willemstad
Punda otrabanda.jpg

Kaart Koningin Emmabrug
CuracaoCIAmap.png
Pontjesbrug Willemstad.jpg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Soewereiniteit Flag of the Netherlands.svg Koninkryk van die Nederlande
 Land Flag of Curaçao.svg Curaçao
 Koördinate 12°11′N 68°59′O
 Gestig op 1635
 Oppervlakte:  
 - Totaal
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 140 000
 - Bevolkingsdigtheid
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester
Die hawe van Willemstad.

Willemstad is die hoofstad en grootste stad van Curaçao, 'n outonome land van die Koninkryk van die Nederlande. Die stad het in 2008 'n bevolking van 140 000 gehad en is die belangrikste stad op Curaçao en is geleë op die Suidelike kus naby die Oostelike punt van die eiland. In die plaaslike taal, Papiaments, word daar gereeld na Willemstad verwys as "punta".

Willemstad was gebou om die Amsterdam-fort kort na dit in 1635 gebou is en die stad was van toe af al die hoofstad van Curaçao. Die stad is vernoem na die eerste Koning Willem van Oranje-Nassau, die eerste erfgenaam van die Nederlandse Huis van Oranje. Die historiese stadsentrum en die hawe is in 1997 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]