Port-au-Prince

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Port-au-Prince
Pòtoprens
Palacio presidencial de Haiti.jpg

Kaart Vlag
Haiti map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Haïti Haïti
 Provinsie Ouest
 Koördinate 18°33′N 72°20′O
 Gestig op 1749
 Oppervlakte:  
 - Totaal 38,19 vk km
 Hoogte bo seevlak 98 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 1 275 000
 - Bevolkingsdigtheid 28 353 vk/km
 - Metropolitaanse gebied 2 000 000
 Tydsone UTC -05:00
 Burgemeester Jean Yves Jason

Port-au-Prince (Kreol: Pòtoprens Spaans: Puerto Príncipe) is die hoofstad en grootste stad van Haïti, 'n land op die Hispaniola-eiland tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See. Die stad het in 2006 'n bevolking van 1 275 000 gehad en 'n oppervlaktevan 38,19 km².

Op 12 Januarie 2010 om 4:53 nm plaaslike tyd het 'n sterk aardbewing Port-au-Prince getref en die stad grotendeels vernietig.