Duncan Village

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duncan Village
Ligging van Duncan Village op 'n kaart (Oos-Kaap)
Duncan Village
Duncan Village
 Duncan Village se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°0′25″S 27°52′32″O Koördinate: 33°0′25″S 27°52′32″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Buffalo City
Oppervlak[1]
 - Dorp 0,94 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 16 380
 - Digtheid 17 426/km² (45 133,1/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 74.8%
 • Kleurling 24.6%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 0.1%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 70.4%
 • Afrikaans 25.0%
 • Engels 2.7%
 • Ander 2.0%
Poskode (straat) 5216
Poskode (posbus) 5209
Skakelkode(s) 043

Duncan Village is 'n swart woonbuurt in die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika.

Op 11 Augustus 1985 was Duncan Village die toneel van ernstigge geweld, na aanleiding van die begrafnis van die vermoorde UDF-leier Victoria Mxenge in Rayi dorp. Terugkerende roubeklaers het brandstigting gepleeg en aanvalle en geweld het voortgeduur tydens die opvolgende dae, uiteindelik is 19 mense dood en 138 beseer. [2]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Duncan Village”. Sensus 2011.
  2. Duncan Village”. Truth Commission - Special Report. URL besoek op 8 Augustus 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.