FIFA-wêreldranglys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die FIFA-wêreldranglys word sedert Desember 1992 deur FIFA gepubliseer om lande se nasionale sokkerspanne volgens prestasie van die sterkste tot die swakste te sorteer.

Volgens die lys is Spanje tans die sterkste sokkerspan ter wêreld.

Wêreldranglys soos op 15 Desember 2010[1]
Posisie Span Punte Konfederasie +/−
1 Vlag van Spanje ESP 1887 UEFA
2 Vlag van Nederland NED 1723 UEFA
3 Vlag van Duitsland GER 1485 UEFA Green Arrow Up Darker.svg
4 Vlag van Brasilië BRA 1446 CONMEBOL Red Arrow Down.svg
5 Vlag van Argentinië ARG 1338 CONMEBOL
6 Vlag van Engeland ENG 1195 UEFA
7 Vlag van Uruguay URU 1152 CONMEBOL
8 Vlag van Portugal POR 1090 UEFA
9 Vlag van Egipte EGY 1078 CAF Green Arrow Up Darker.svg
10 Vlag van Kroasië CRO 1075 UEFA Red Arrow Down.svg
11 Vlag van Griekeland GRE 1016 UEFA
12 Vlag van Noorweë NOR 995 UEFA
13 Vlag van Rusland RUS 982 UEFA
14 Vlag van Italië ITA 965 UEFA
15 Vlag van Chili CHI 950 CONMEBOL Green Arrow Up Darker.svg
16 Vlag van Ghana GHA 908 CAF Green Arrow Up Darker.svg
17 Vlag van Slowenië SVN 903 UEFA Red Arrow Down.svg
18 Vlag van Verenigde State USA 866 CONCACAF Green Arrow Up Darker.svg
19 Vlag van Frankryk FRA 857 UEFA Green Arrow Up Darker.svg
20 Vlag van Slowakye SVK 853 UEFA Red Arrow Down.svg
21 Vlag van Ivoorkus CIV 846 CAF Red Arrow Down.svg
22 Vlag van Switserland SUI 841 UEFA Red Arrow Down.svg
23 Vlag van Serwië SRB 837 UEFA Green Arrow Up Darker.svg
24 Vlag van Paraguay PAR 832 CONMEBOL Red Arrow Down.svg
25 Vlag van Montenegro MNE 824 UEFA Green Arrow Up Darker.svg

Verwysings[wysig]