Harry van Heerden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hercules Christiaan van Heerden, algemeen bekend as Harry van Heerden (Schaapskraal, Tarkastad, Kaapkolonie, 2 September 1862 – Schaapskraal, Tarkastad, 17 Julie 1933), was 'n Suid-Afrikaanse boer en politikus.

Van Heerden was president van die Senaat van die Unie van Suid-Afrika van 1920 tot 1929.