Johannes Mahlangu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mninwa Johannes Mahlangu

Voorsitter van die NRP van Suid-Afrika
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
21 November 2004
President Thabo Mbeki
Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Joyce Kgoali

Persoonlike besonderhede
Gebore 8 Oktober 1952
Politieke party African National Congress

Mninwa Johannes Mahlangu (8 Oktober 1952) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is 'n lid van die ANC, die voorsitter Nasionale Raad van Provinsies,[1] en 'n lid van die Pan-Afrika Parlement.

Verwysings[wysig]

  1. "Five premiers to be female", 'The Independent', 1 Mei 2009. URL besoek op 24 November 2009.

Eksterne skakels[wysig]