Jangtse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jangste-rivier
Die Jangtse.
Die Jangtse.
Yangtze River Map.png
Die stroomgebied van die Jangtse.
Oorsprong Kruispunt van Tuotuo He en Dam Chu in Yushu
Monding naby Sjanghai in die Oos-Sjinese See
Gebied waardeur dit vloei Volksrepubliek van Sjina
Lengte 6 300 km (3 915 myl)
Oorsprong hoogte 5 042 m (16 542 voet)
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 30 166 m/s³ (1 065 302 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 1 808 500 km² (698 266 myl²)
Kaart van die Jangtse-bekken in Asië.
Kaart van die Jangtse-bekken in Asië.

Die Jangtse (Sjinees: 長江 / 长江 Cháng Jiāng, Lang rivier) is ná die Nylrivier en die Amesonerivier die wêreld se derde langste rivier, die langste rivier van Sjina asook van Asië. Groote stede aan die rivier is Panzhihua, Yibin, Luzhou, Chongqing, Yichang, Jiangling (Jingzhou), Shishou, Yueyang, Xianning, Wuhan, Ezhou, Huangshi, Jiujiang, Anqing, Tongling, Wuhu, Ma'anshan, Nanjing, Yangzhou, Zhenjiang, Nantong en Sjanghai.