Javaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Javaans
ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa)
Gepraat in: Vlag van Indonesië Indonesië 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 85 miljoen[1]
Taalfamilie: Austronesies
 Malayo-Polinesies
  Kern-Malayo-Polinesies
   Javaans 
Skrifstelsel: Javaanse alfabet (opsioneel)
Pegon alfabet (godsdienstige gebruik)
Latynse alfabet (algemeen)
Taalkodes
ISO 639-1: jv
ISO 639-2: jav
ISO 639-3: jav 
Verspreiding van Javaans
Verspreiding van tale op die eiland Java.

Javaans (ꦧꦱꦗꦮ (Basa Jawa)) is 'n deel van die Austronesiese taalfamilie. Dit word gepraat in Suidoos-Asië op Java en Bali in Indonesië. Dit word ook gepraat deur Javaanse migrante in Oos-Timor, Maleisië, Singapoer, Republiek van Sjina, Hongkong, Australië, Nieu-Kaledonië, Nederland, Suriname en die Verenigde State van Amerika. Javaans is 'n baie ou taal - die oudste geskrewe Javaans dateer van 25 Maart 804. Die taal word tans deur sowat 85 miljoen mense gepraat.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Javaans