Koerse kolonies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koerse kolonies in Afrika

Koerland was 'n klein hertogdom onder die rivier Daugava in die huidige Letland. Dit het aan Lyfland en Litaue gegrens.

In Koerland se gloriedae bekom die hertogdom die volgende kolonies:

Toe Swede tydens die uitbreek van die Sweeds-Poolse oorlog Koerland binneval en die hertog Jacob Kettler gevange neem verloor Koerland haar kolonies aan Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande. Aan die einde van die oorlog het Koerland tevergeefs probeer om die eiland Tobago weer terug te kry.


Koloniale ryke

Vlag van Verenigde State Amerikaans
Vlag van Frankryk Frans
Vlag van Noorweë Noors

Vlag van Australië Australies
Vlag van Oostenryk-Hongarye Habsburgs
Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaans

Vlag van België Belgies
Vlag van Italië Italiaans
Vlag van Portugal Portugees

Vlag van Verenigde Koninkryk Brits
Vlag van Japan Japannees
Vlag van Rusland Russies

Vlag van Denemarke Deens
Flag of Courland (state).svg Koers
Vlag van Spanje Spaans

Vlag van Duitse Keiserryk Duits
Vlag van Nederland Nederlands
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaans

Vlag van Engeland Engels
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelands
Naval Ensign of Sweden.svg Sweeds