Koposov II

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Koposov II is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Tweeling. Dit is sowat 130 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 10 ligjare en ’n absolute magnitude van -1.


Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Poolse Wikipedia