Laeveldse suierbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Laeveldse suierbekkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Mochokidae
Genus: Chiloglanis
Spesie: C. swierstrai
Binomiale naam
Chiloglanis swierstrai
van der Horst, 1931
Sinonieme

Chiloglanis engiops Crass, 1960

Die Laeveldse suierbekkie (Chiloglanis swierstrai) is 'n varswater vis wat voorkom in die Limpopo-, Inkomati- en die Pongolariviere in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Lowveld suckermouth.

Voorkoms[wysig]

Die vis het 'n lang, skraal lyf en die stertvin is gevurk. Die oë is redelik groot en is naby aan mekaar. Die mondskyf is klein en die baarde lank. Die vis is bruin aan die bokant met ligter vlekke, terwyl die onderkant wit is. Die sylyn is wit en daar is 'n swart kol op die basis van die stertvin. Die vis word tot 70 mm lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef in sanderige gebiede in vloeiende riviere naby sandbanke en kan hulself in die sand begrawe. Hulle vreet klein ongewerweldes en broei in die somer.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. R. Bills, J. Engelbrecht, B. E. Marshall & J. Cambray (2007) Chiloglanis swierstrai In: IUBN 2009. IUBN Rooi Lys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2009.2. www.iucnredlist.org Verkry op Februarie 5, 2010.

Eksterne skakel[wysig]