Lebowa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lebowa
Flag of South Africa 1928-1994.svg
1972 – 1994 Flag of South Africa.svg
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Lebowa
Ligging van Lebowa in Suid-Afrika
Hoofstad Lebowakgomo
Taal/Tale Noord-Sotho
Regering Republiek
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting 2 Oktober 1972
 - Weer ingelyf in Suid-Afrika 27 April 1994
Oppervlakte
 - 1994 21 833 km2
8 430 sq mi
Bevolking
 - 1994 skatting 2 924 584 
     Digtheid 134 /km² 
346,9 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Lebowa (beteken Noord in Noord-Sotho) was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordooste van Suid-Afrika. Dit het bestaan uit twee ingeslote grondgebiede versprei deur die vorige Suid-Afrikaanse provinsie van die Transvaal. Die hoofstad was Lebowakgomo. Die tuisland was geskep om Noord-Sothosprekende mense te huisves.

Na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994, is die tuisland heringelyf by die Republiek van Suid-Afrika, en wel onder Limpopo (provinsie).