Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings
Suid-Afrika se nuwe nuwe nasionale vlag is op 15 Maart 2004, enkele dae voor die verkiesing onthul.
Nelson Mandela, Suid-Afrika se eerste swart President.

Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 het tussen 27 April en 29 April 1994 plaasgevind. Dit was die eerste veelrassige, en dus volle demokratiese, algemene verkiesing in Suid-Afrika. Die uitslag was oorweldigend in die guns van die ANC van dr. Nelson Mandela en maak 'n einde aan die sogenaamde Apartheidsregering wat sedert 1948 aan bewind was.

Uitslag[wysig]

Nasionale uitslag[wysig]

Party (afkorting) Leier Stemme % Setels
African National Congress (ANC) Nelson Mandela 12 237 655 62,65 252
Nasionale Party (NP) FW de Klerk 3 983 690 20,39 82
Inkatha Vryheidsparty (IFP) Mangosuthu Buthelezi 2 058 294 10,54 43
Vryheidsfront (VF) Genl. Constand Viljoen 424 555 2,17 9
Demokratiese Party (DP) Tony Leon 338 426 1,73 7
Pan-Africanist Congress (PAC) 243 478 1,25 5
Afrika Christen Demokratiese Party (ACDP) Eerw. Kenneth Meshoe 88 104 0,45 2
Afrika Moslem Party (AMP) 34 466 0,18
African Moderates Congress Party (AMCP) 27 690 0,14
Dikwankwetla Party van Suid Afrika (DPSA) 19 451 0,10
Federale Party (FP) 17 663 0,09
Minority Front (MF) Amichand Rajbansi 13 433 0,07
Sport Organisation for Collective Contributions and Equal Rights (SOCCER) 10 575 0,05
African Democratic Movement (ADM) 9 886 0,05
Women's Rights Peace Party (WRPP) 6 434 0,03
Ximoko Progressive Party (XPP) 6 320 0,03
Keep It Straight and Simple Party (KISS) Claire Emary 5 916 0,03
Workers' List Party (WLP) 4 169 0,02
Luso-South African Party (LUSO) 3 293 0,02
Totaal 19 533 498 100 400

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]