Midvaal Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Midvaal
Kaart van Suid-Afrika wat Midvaal in Gauteng aandui
Provinsie Gauteng
Distriksmunisipaliteit Sedibeng
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode GT422
Hoofstad Meyerton
Grootste tale Afrikaans, Suid-Sotho
Area 1 722 km²  
Bevolking 95,301 (2011)


Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sedibeng-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: