Lys van Suid-Afrikaanse munisipaliteite

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings

Hierdie is 'n lys van munisipaliteite van Suid-Afrika.

Grootste munisipaliteite[wysig]

In 2007 was daar 6 munisipaliteite met meer as 1 miljoen inwoners[1] en 8 met tussen 500,000 en 1 miljoen inwoners (in 2001 was daar 6). Munisipaliteite in die lys sluit dikwels verskeie dorpe in, met sommige wat bestaan uit honderde klein nedersettings wat naby aan mekaar geleë is. Dit is gewoonlik munisipaliteite wat in die voormalige tuislande geleë is (soos kaNgwane, QwaQwa en Transkei) waar verspreide nie-Westerse nedersettings geprakseer is.

Johannesburg
Johannesburg
Kaapstad
Kaapstad
Durban
Durban
Germiston
Germiston

Rang Munisipaliteit Kernstad Provinsie Pop.

Pretoria
Pretoria
Port Elizabeth
Port Elizabeth
Bloemfontein
Bloemfontein
Oos-Londen
Oos-Londen

1 Stad Johannesburg Johannesburg Gauteng 3,888,180
2 Stad Kaapstad Kaapstad Wes-Kaap 3,497,097
3 eThekwini Durban KwaZulu-Natal 3,468,086
4 Ekurhuleni (Oos-Rand) Germiston Gauteng 2,724,229
5 Stad Tshwane Pretoria Gauteng 2,345,908
6 Nelson Mandelabaai Metro Port Elizabeth Oos-Kaap 1,050,930
7 Mangaung Bloemfontein Vrystaat 752,906
8 Buffalo City Oos-Londen Oos-Kaap 724,312
9 Emfuleni Vanderbijlpark Gauteng 650,867
10 Msunduzi Pietermaritzburg KwaZulu-Natal 616,730
11 Thulamela Thohoyandou Limpopo 602,819
12 Polokwane Polokwane (Pietersburg) Limpopo 561,772
13 Mbombela Nelspruit Mpumalanga 527,203
14 Bosbokrand Bosbokrand Mpumalanga 509,970
15 Makhado Louis Trichardt Limpopo 471,805
16 Rustenburg Rustenburg Noordwes 449,776
17 Koning Sabata Dalindyebo Mthatha (Umtata) Oos-Kaap 444,830
18 Emalahleni Witbank Mpumalanga 435,217
19 Matjhabeng Welkom Vrystaat 405,031
20 Stad Matlosana Klerksdorp Noordwes 385,782
Statistiek Suid-Afrika (2007)[2]

Gauteng[wysig]

Gauteng is verdeel in drie metropolitaanse munisipaliteite en drie distriksmunisipaliteite. Die distriksmunisipaliteite is onderverdeel in nege plaasliek munisipaliteite.

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit EKU Germiston 1,924 2,724,229
Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit JHB Johannesburg 1,645 3,888,180
Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit5 TSH Pretoria 2,175 2,345,908
Sedibeng-distriksmunisipaliteit DC42 Vereeniging 4,177 800,819
  Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit GT421 Vanderbijlpark 966 650,867
Midvaal Plaaslike Munisipaliteit GT422 Meyerton 1,725 83,445
Lesedi Plaaslike Munisipaliteit GT423 Heidelberg 1,486 66,507
Metsweding-distriksmunisipaliteit5 DC46 Bronkhorstspruit 4,170 153,539
  Nokeng tsa Taemane Plaaslike Munisipaliteit GT461 Rayton 1,968 49,389
Kungwini Plaaslike Munisipaliteit GT462 Bronkhorstspruit 2,202 104,149
Wesrand-distriksmunisipaliteit DC48 Randfontein 4,087 754,903
  Mogale City Plaaslike Munisipaliteit GT481 Krugersdorp 1,099 319,641
Randfontein Plaaslike Munisipaliteit GT482 Randfontein 477 117,261
Westonaria Plaaslike Munisipaliteit GT483 Westonaria 638 99,218
Merafong City Plaaslike Munisipaliteit GT484 Carletonville 1,631 215,865

KwaZulu-Natal[wysig]

KwaZulu-Natal is verdeel in een metropolitaanse munisipaliteit en tien distriksmunisipaliteite. Die distriksmunisipaliteite is onderverdeel in vyftig plaaslike munisipaliteite.

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit ETH Durban 2,292 3,468,086
Ugu-distriksmunisipaliteit DC21 Port Shepstone 5,047 709,918
  Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit KZN211 Scottburgh6 973 74,017
uMdoni Plaaslike Munisipaliteit KZN212 Scottburgh 238 74,437
Umzumbe Plaaslike Munisipaliteit KZN213 Mtwalume 1,259 176,287
uMuziwabantu Plaaslike Munisipaliteit KZN214 Harding 1,089 104,527
Ezingoleni Plaaslike Munisipaliteit KZN215 Izingolweni 648 56,369
Hibiscuskus Plaaslike Munisipaliteit KZN216 Port Shepstone 839 224,281
uMgungundlovu-distriksmunisipaliteit DC22 Pietermaritzburg 8,934 988,837
  uMshwathi Plaaslike Munisipaliteit KZN221 Wartburg 1,818 113,054
uMngeni Plaaslike Munisipaliteit KZN222 Howick 1,567 84,781
Mpofana Plaaslike Munisipaliteit KZN223 Mooirivier 1,652 31,518
Impendle Plaaslike Munisipaliteit KZN224 Impendle 949 39,401
Msunduzi Plaaslike Munisipaliteit KZN225 Pietermaritzburg 634 616,730
Mkhambathini Plaaslike Munisipaliteit KZN226 Camperdown 915 46,570
Richmond Plaaslike Munisipaliteit KZN227 Richmond 1,231 56,772
uThukela-distriksmunisipaliteit DC23 Ladysmith 11,326 714,908
  Emnambithi/Ladysmith Plaaslike Munisipaliteit KZN232 Ladysmith 2,965 236,748
Indaka Plaaslike Munisipaliteit KZN233 Wasbank 992 101,557
Umtshezi Plaaslike Munisipaliteit KZN234 Estcourt 2,130 83,906
Okhahlamba Plaaslike Munisipaliteit KZN235 Bergville 3,475 151,441
Imbabazane Plaaslike Munisipaliteit KZN236 Ntabamhlophe 827 140,745
uMzinyathi-distriksmunisipaliteit DC24 Dundee 8,589 495,737
  Endumeni Plaaslike Munisipaliteit KZN241 Dundee 1,610 54,447
Nquthu Plaaslike Munisipaliteit KZN242 Nquthu 1,962 164,887
Msinga Plaaslike Munisipaliteit KZN244 Tugela Ferry 2,501 161,894
Umvoti Plaaslike Munisipaliteit KZN245 Greytown 2,516 114,509
Amajuba-distriksmunisipaliteit DC25 Newcastle 6,911 442,266
  Newcastle Plaaslike Munisipaliteit KZN252 Newcastle 1,855 327,637
eMadlangeni Plaaslike Munisipaliteit KZN253 Utrecht 3,539 23,263
Dannhauser Plaaslike Munisipaliteit KZN254 Dannhauser 1,516 91,366
Zululand-distriksmunisipaliteit DC26 Ulundi 14,799 902,890
  eDumbe Plaaslike Munisipaliteit KZN261 Paulpietersburg 1,943 75,096
uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit KZN262 Pongola 3,239 137,756
Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit KZN263 Vryheid 4,185 247,628
Nongoma Plaaslike Munisipaliteit KZN265 Nongoma 2,182 244,501
Ulundi Plaaslike Munisipaliteit KZN266 Ulundi 3,251 197,908
Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit DC27 Mkuze 12,821 614,046
  uMhlabuyalingana Plaaslike Munisipaliteit KZN271 Kwangwanase 3,619 163,694
Jozini Plaaslike Munisipaliteit KZN272 Jozini 3,056 207,250
Die Groot Vyf Valsbaai Plaaslike Munisipaliteit KZN273 Hluhluwe 1,061 34,991
Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit KZN274 Hlabisa 1,417 150,557
Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit KZN275 Mtubatuba 496 46,596
uThungulu-distriksmunisipaliteit DC28 Richardsbaai 8,213 894,260
  Mbonambi Plaaslike Munisipaliteit KZN281 KwaMbonambi 1,210 118,081
uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit KZN282 Richardsbaai 793 332,156
Ntambanana Plaaslike Munisipaliteit KZN283 Empangeni 1,083 94,190
uMlalazi Plaaslike Munisipaliteit KZN284 Eshowe 2,214 175,372
Mthonjaneni Plaaslike Munisipaliteit KZN285 Melmoth 1,086 47,010
Nkandla Plaaslike Munisipaliteit KZN286 Nkandla 1,828 127,451
iLembe-distriksmunisipaliteit DC29 KwaDukuza 3,269 528,198
  Mandeni Plaaslike Munisipaliteit KZN291 Mandeni 582 122,665
KwaDukuza Plaaslike Munisipaliteit KZN292 KwaDukuza 633 162,055
Ndwedwe Plaaslike Munisipaliteit KZN293 Ndwedwe 1,157 134,322
Maphumulo Plaaslike Munisipaliteit KZN294 Maphumulo 896 109,157
Sisonke-distriksmunisipaliteit DC43 Ixopo 11,127 500,082
  Ingwe Plaaslike Munisipaliteit KZN431 Creighton 1,991 114,116
KwaSani Plaaslike Munisipaliteit KZN432 Himeville 1,213 14,281
Groter Kokstad Plaaslike Munisipaliteit KZN433 Kokstad 2,680 46,724
Ubuhlebezwe Plaaslike Munisipaliteit KZN434 Ixopo 1,604 80,905
Umzimkhulu Plaaslike Munisipaliteit KZN435 Umzimkhulu 2,435 243,242

Limpopo[wysig]

Limpopo is verdeel in vyf distriksmunisipaliteite wat verder onderverdeel is in vyf-en-twintig plaaslike munisipaliteite.

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
Mopani-distriksmunisipaliteit DC33 Giyani 24,489 1,068,568
  Groter Giyani Plaaslike Munisipaliteit LIM331 Giyani 2,985 247,657
Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit LIM332 Modjadjiskloof 1,891 247,739
Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit LIM333 Tzaneen 3,243 349,087
Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit LIM334 Phalaborwa 3,004 127,308
Maruleng Plaaslike Munisipaliteit LIM335 Hoedspruit 3,244 95,779
Vhembe-distriksmunisipaliteit DC34 Thohoyandou 21,349 1,240,035
  Musina Plaaslike Munisipaliteit LIM341 Musina 7,577 57,195
Mutale Plaaslike Munisipaliteit LIM342 Mutale 2,346 108,215
Thulamela Plaaslike Munisipaliteit LIM343 Thohoyandou 2,899 602,819
Makhado Plaaslike Munisipaliteit LIM344 Louis Trichardt 8,527 471,805
Capricorn-distriksmunisipaliteit DC35 Polokwane 16,988 1,243,167
  Blouberg Plaaslike Munisipaliteit LIM351 Senwabarwana 4,541 194,119
Aganang Plaaslike Munisipaliteit LIM352 Koloti 1,871 145,454
Molemole Plaaslike Munisipaliteit LIM353 Mogwadi 3,347 100,408
Polokwane Plaaslike Munisipaliteit LIM354 Polokwane 3,766 561,772
Lepelle-Nkumpi Plaaslike Munisipaliteit LIM355 Chuniespoort 3,463 241,414
Waterberg-distriksmunisipaliteit DC36 Modimolle 49,504 596,092
  Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit LIM361 Thabazimbi 9,862 60,039
Lephalale Plaaslike Munisipaliteit LIM362 Lephalale 19,601 80,141
Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit LIM364 Mookgophong 4,271 16,818
Modimolle Plaaslike Munisipaliteit LIM365 Modimolle 6,228 52,602
Bela-Bela Plaaslike Munisipaliteit LIM366 Bela-Bela 3,376 55,844
Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit LIM367 Mokopane 6,166 330,649
Sekhukhune-distriksmunisipaliteit DC47 Groblersdal 13,426 1,090,424
  Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit LIM471 Marble Hall 1,910 124,510
Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit LIM472 Groblersdal 3,713 247,488
Makhuduthamaga Plaaslike Munisipaliteit LIM473 Jane Furse 2,097 262,726
Fetakgomo Plaaslike Munisipaliteit LIM474 Ga-Nkwana 1,107 112,232
Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit LIM475 Burgersfort 4,599 343,468

Mpumalanga[wysig]

Mpumalanga is verdeel in drie distriksmunisipaliteite wat onderverdeel is in agtien plaaslike munisipaliteite.

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
Gert Sibande-distriksmunisipaliteit DC30 Secunda 31,841 890,699
  Albert Luthuli Plaaslike Munisipaliteit MP301 Carolina 5,559 194,083
Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit MP302 Ermelo 6,016 126,268
Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit MP303 Piet Retief 4,882 106,452
Pixley ka Seme Plaaslike Munisipaliteit MP304 Volksrust 5,227 65,932
Lekwa Plaaslike Munisipaliteit MP305 Standerton 4,585 91,136
Dipaleseng Plaaslike Munisipaliteit MP306 Balfour 2,617 37,873
Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit MP307 Secunda 2,955 268,954
Nkangala-distriksmunisipaliteit DC31 Middelburg 16,758 1,226,500
  Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit MP311 Delmas 1,568 50,455
Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit MP312 Witbank 2,678 435,217
Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit MP313 Middelburg 3,976 182,503
Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit MP314 Belfast 4,736 32,840
Thembisile Hani Plaaslike Munisipaliteit MP315 eMpumalanga 2,384 278,517
Dr. J.S. Moroka Plaaslike Munisipaliteit MP316 Siyabuswa 1,416 246,969
Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit DC32 Nelspruit 27,896 1,526,236
  Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit MP321 Lydenburg 5,719 87,545
Mbombela Plaaslike Munisipaliteit MP322 Nelspruit 3,412 527,203
Umjindi Plaaslike Munisipaliteit MP323 Barberton 1,745 60,475
Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit MP324 Malalane 3,240 338,095
Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit MP325 Bosbokrand 2,590 509,970

Noord-Kaap[wysig]

Die Noord-Kaap is verdeel in vyf distriksmunisipaliteite wat onderverdeel is in sewe-en-twintig plaaslike munisipaliteite.

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
Namakwa-distriksmunisipaliteit DC6 Springbok 126,836 126,494
  Richtersveld Plaaslike Munisipaliteit NC061 Port Nolloth 9,608 14,613
Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit NC062 Springbok 15,025 54,644
Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit NC064 Garies 11,742 12,117
Hantam Plaaslike Munisipaliteit NC065 Calvinia 27,968 21,234
Karoo Hoogland Plaaslike Munisipaliteit NC066 Williston 29,397 10,420
Khâi-Ma Plaaslike Munisipaliteit NC067 Pofadder 8,332 12,571
Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit DC7 De Aar 102,727 166,849
  Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit NC071 Victoria-Wes 20,389 16,153
Umsobomvu Plaaslike Munisipaliteit NC072 Colesberg 6,819 21,992
Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit NC073 De Aar 11,390 38,228
Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit NC074 Carnarvon 17,702 9,866
Renosterberg Plaaslike Munisipaliteit NC075 Petrusville 5,527 9,185
Thembelihle Plaaslike Munisipaliteit NC076 Hopetown 6,980 13,218
Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit NC077 Prieska 8,209 20,120
Siyancuma Plaaslike Munisipaliteit NC078 Douglas 10,024 35,970
Siyanda-distriksmunisipaliteit DC8 Upington 102,524 238,063
  Mier Plaaslike Munisipaliteit NC081 Mier 11,730 7,337
Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit NC082 Kakamas 7,446 56,501
Khara Hais Plaaslike Munisipaliteit NC083 Upington 3,444 100,920
!Kheis Plaaslike Munisipaliteit NC084 Groblershoop 6,436 18,920
Tsantsabane Plaaslike Munisipaliteit NC085 Postmasburg 5,887 28,005
Kgatelopele Plaaslike Munisipaliteit NC086 Daniëlskuil 2,478 21,498
Frances Baard-distriksmunisipaliteit DC9 Kimberley 13,518 353,200
  Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit NC091 Kimberley 1,877 243,018
Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit NC092 Barkly-Wes 2,377 40,752
Magareng Plaaslike Munisipaliteit NC093 Warrenton 1,542 20,433
Phokwane Plaaslike Munisipaliteit NC094 Hartswater 834 46,409
John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit DC45 Kuruman 27,283 173,454
  Joe Morolong Plaaslike Munisipaliteit NC451 Mothibistad 9,477 70,012
Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit NC452 Kuruman 4,492 69,791
Gamagara Plaaslike Munisipaliteit NC453 Kathu 2,619 28,054

Noordwes[wysig]

Noordwes is verdeel in vier distriksmunisipaliteite wat onderverdeel is in twintig plaaslike munisipaliteite.

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit DC37 Rustenburg 18,333 1,268,618
  Moretele Plaaslike Munisipaliteit NW371 Makapanstad 1,379 182,414
Madibeng Plaaslike Munisipaliteit NW372 Brits 3,839 371,197
Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit NW373 Rustenburg 3,423 449,776
Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit NW374 Koster 3,973 37,806
Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit NW375 Mogwase 5,719 227,426
Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit DC38 Mafikeng 27,889 798,783
  Ratlou Plaaslike Munisipaliteit NW381 Stella 4,566 98,104
Tswaing Plaaslike Munisipaliteit NW382 Delareyville 5,966 81,005
Mafikeng Plaaslike Munisipaliteit NW383 Mafikeng 3,698 290,229
Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit NW384 Lichtenburg 6,465 200,141
Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit NW385 Zeerust 7,193 129,304
Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit DC39 Vryburg 44,017 354,554
  Naledi Plaaslike Munisipaliteit NW392 Vryburg 7,259 57,934
Mamusa Plaaslike Munisipaliteit NW393 Schweizer-Reneke 3,615 36,533
Groter Taung Plaaslike Munisipaliteit NW394 Taung 5,635 144,817
Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit NW396 Christiana 3,681 32,809
Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit 7 NW397 onbekend 23,827 82,462
Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit DC40 Klerksdorp 14,642 634,127
  Ventersdorp Plaaslike Munisipaliteit NW401 Ventersdorp 3,764 36,528
Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit NW402 Potchefstroom 2,674 124,351
Stad Matlosana Plaaslike Munisipaliteit NW403 Klerksdorp 3,561 385,782
Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit NW404 Wolmaransstad 4,643 87,465

Oos-Kaap[wysig]

Die Oos-Kaap is onderverdeel in twee metropolitaanse munisipaliteite en ses distriksmunisipaliteite. Die distriksmunisipaliteite is verder onderverdeel in agt-en-dertig plaaslike munisipaliteite.

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit NMA Port Elizabeth 1,959 1,050,930
Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit 2 BUF Oos-Londen 2,536 724,312
Cacadu-distriksmunisipaliteit DC10 Port Elizabeth1 58,194 363,496
  Camdeboo Plaaslike Munisipaliteit EC101 Graaff-Reinet 7,230 41,758
Bloukraanroete Plaaslike Munisipaliteit EC102 Somerset-Oos 9,836 25,573
Ikwezi Plaaslike Munisipaliteit EC103 Jansenville 4,453 11,523
Makana Plaaslike Munisipaliteit EC104 Grahamstad 4,376 70,059
Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit EC105 Port Alfred 1,841 46,359
Sondagsriviervallei Plaaslike Munisipaliteit EC106 Kirkwood 3,508 34,935
Baviaans Plaaslike Munisipaliteit EC107 Willowmore 7,727 13,950
Kouga Plaaslike Munisipaliteit EC108 Jeffreysbaai 2,419 73,274
Kou-Kamma Plaaslike Munisipaliteit EC109 Kareedouw 3,574 40,780
Amathole-distriksmunisipaliteit DC12 Oos-Londen 23,579 1,664,753
  Mbhashe Plaaslike Munisipaliteit EC121 Dutywa 3,050 262,008
Mnquma Plaaslike Munisipaliteit EC122 Butterworth 3,300 297,663
Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit EC123 Komga 1,736 33,382
Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit EC124 Stutterheim 4,269 112,735
Ngqushwa Plaaslike Munisipaliteit EC126 Peddie 2,241 83,086
Nkonkobe Plaaslike Munisipaliteit EC127 Fort Beaufort 3,724 130,100
Nxuba Plaaslike Munisipaliteit EC128 Adelaide 2,732 21,467
Chris Hani-distriksmunisipaliteit DC13 Queenstown 36,695 798,597
  Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit EC131 Cradock 11,592 48,399
Tsolwana Plaaslike Munisipaliteit EC132 Tarkastad 6,025 27,660
Inkwanca Plaaslike Munisipaliteit EC133 Molteno 3,584 14,283
Lukhanji Plaaslike Munisipaliteit EC134 Queenstown 4,260 208,081
Intsika Yethu Plaaslike Munisipaliteit EC135 Cofimvaba 3,041 185,342
Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit EC136 Cacadu (Lady Frere) 3,551 125,293
Engcobo Plaaslike Munisipaliteit EC137 Ngcobo 2,259 135,979
Sakhisizwe Plaaslike Munisipaliteit EC138 Kala 2,251 53,472
Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit DC14 Barkly-Oos 25,663 308,365
  Elundini Plaaslike Munisipaliteit EC141 Maclear 5,064 123,636
Senqu Plaaslike Munisipaliteit EC142 Lady Grey 7,330 118,177
Maletswai Plaaslike Munisipaliteit EC143 Aliwal-Noord 4,358 42,843
Gariep Plaaslike Munisipaliteit EC144 Burgersdorp 8,911 23,708
O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit DC15 Mthatha 15,968 1,862,218
  Ngquza Hill Plaaslike Munisipaliteit EC153 Flagstaff 2,477 279,795
Port St Johns Plaaslike Munisipaliteit EC154 Port St Johns 1,291 165,084
Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit EC155 Libode 2,474 314,273
Mhlontlo Plaaslike Munisipaliteit EC156 Qumbu 2,826 237,138
Koning Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit EC157 Mthatha 3,027 444,830
Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit DC44 Mount Ayliff 6,859 479,390
  Matatiele Plaaslike Munisipaliteit EC441 Matatiele 4,352 258,758
Umzimvubu Plaaslike Munisipaliteit EC442 Mount Frere 2,506 220,631
Mbizana Plaaslike Munisipaliteit 3 EC443 Bizana 2,417 279,739
Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteit 3 EC444 Tabankulu 1,456 141,358

Vrystaat[wysig]

Die Vrystaat is verdeel in vyf distriksmunisipaliteite wat onderverdeel is in twintig plaaslike munisipaliteite

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit 4 MAN Bloemfontein 6,284 752,906
Xhariep-distriksmunisipaliteit DC16 Trompsburg 34,250 127,627
  Letsemeng Plaaslike Munisipaliteit FS161 Koffiefontein 10,225 36,337
Kopanong Plaaslike Munisipaliteit FS162 Trompsburg 15,248 49,422
Mohokare Plaaslike Munisipaliteit FS163 Zastron 8,776 41,867
Naledi Plaaslike Munisipaliteit 4 FS164 Dewetsdorp 3,424 25,442
Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit DC18 Welkom 31,930 639,651
  Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit FS181 Theunissen 6,796 80,094
Tokologo Plaaslike Munisipaliteit FS182 Boshof 9,326 21,323
Tswelopele Plaaslike Munisipaliteit FS183 Bultfontein 6,524 40,617
Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit FS184 Welkom 5,155 405,031
Nala Plaaslike Munisipaliteit FS185 Bothaville 4,129 92,586
Thabo Mofutsanyane-distriksmunisipaliteit DC19 Phuthaditjhaba 28,346 694,316
  Setsoto Plaaslike Munisipaliteit FS191 Ficksburg 5,966 102,826
Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit FS192 Bethlehem 4,739 108,449
Nketoana Plaaslike Munisipaliteit FS193 Reitz 5,611 62,367
Maluti-a-Phofung Plaaslike Munisipaliteit FS194 Phuthaditjhaba 4,418 385,413
Phumelela Plaaslike Munisipaliteit FS195 Vrede 7,550 35,090
Mantsopa Plaaslike Munisipaliteit 4 FS196 Ladybrand 4,291 59,028
Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit DC20 Sasolburg 21,301 474,089
  Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit FS201 Kroonstad 7,925 170,522
Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit FS203 Parys, Vrystaat 7,055 95,187
Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit FS204 Sasolburg 1,717 154,658
Mafube Plaaslike Munisipaliteit FS205 Frankfort 4,604 53,722

Wes-Kaap[wysig]

Die Wes-Kaap is verdeel in een metropolitaanse munisipaliteit en vyf distriksmunisipaliteite. Die distriksmunisipaliteite is onderverdeel in vier-en-twintig plaaslike munisipaliteite.

Naam Kode Setel Area (km²) Populasie (2007)
Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit CPT Kaapstad 2,460 3,497,097
Weskus-distriksmunisipaliteit DC1 Moorreesburg 31,104 286,751
  Matzikama Plaaslike Munisipaliteit WC011 Vredendal 5,549 46,362
Cederberg Plaaslike Munisipaliteit WC012 Clanwilliam 7,339 31,942
Bergrivier Plaaslike Munisipaliteit WC013 Piketberg 4,407 44,741
Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit WC014 Vredenburg 1,766 78,982
Swartland Plaaslike Munisipaliteit WC015 Malmesbury 3,692 77,524
Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit DC2 Worcester 22,309 712,413
  Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit WC022 Ceres 2,851 75,148
Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit WC023 Paarl 1,538 217,089
Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit WC024 Stellenbosch 831 200,524
Breedevallei Plaaslike Munisipaliteit WC025 Worcester 2,994 134,271
Langeberg Plaaslike Munisipaliteit WC026 Ashton 3,332 80,121
Overberg-distriksmunisipaliteit DC3 Bredasdorp 11,405 212,787
  Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit WC031 Caledon 3,248 86,719
Overstrand Plaaslike Munisipaliteit WC032 Hermanus 1,708 74,547
Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit WC033 Bredasdorp 2,841 28,444
Swellendam Plaaslike Munisipaliteit WC034 Swellendam 2,999 22,833
Eden-distriksmunisipaliteit DC4 George 23,331 513,307
  Kannaland Plaaslike Munisipaliteit WC041 Ladismith 4,758 24,715
Hessequa Plaaslike Munisipaliteit WC042 Riversdal 5,734 39,081
Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit WC043 Mosselbaai 2,011 117,838
George Plaaslike Munisipaliteit WC044 George 1,072 136,542
Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit WC045 Oudtshoorn 3,537 79,606
Bitou Plaaslike Munisipaliteit WC047 Plettenbergbaai 992 39,002
Knysna Plaaslike Munisipaliteit WC048 Knysna 1,059 65,045
Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit DC5 Beaufort-Wes 38,854 56,230
  Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit WC051 Laingsburg 8,784 5,156
Prins Albert Plaaslike Munisipaliteit WC052 Prins Albert 8,153 8,374
Beaufort-Wes Plaaslike Munisipaliteit WC053 Beaufort-Wes 16,330 37,090

Notas[wysig]

1 Die setel van die Cacadu-distriksmunisipaliteit is geleë buite die gebied, in die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.
2 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Buffalo City Plaaslike Munisipaliteit uitgesny van die Amathole-distriksmunisipaliteit en het dit 'n metropolitaanse munisipaliteit geword.
3 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is Mbizana en Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteite na onderskeidelik die O.R. Tambo na Alfred Nzo-distriksmunisipaliteite oorgedra.
4 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Motheo-distriksmunisipaliteit ontbind en Mangaung Plaaslike Munisipaliteit is opgegradeer na 'n metropolitaanse munisipaliteit. Die Naledi en Mantsopa Plaaslike Munisipaliteite is onderskeidelik na die Xhariep- en Thabo Mofutsanyane-distriksmunisipaliteite oorgeplaas.
5 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Metsweding-distriksmunisipaliteit en die plaaslike munisipaliteite daaronder ontbind en by Stad Tshwane ingelyf.
6 Die setel van die Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit is buite die gebied geleë, in die Umdoni Plaaslike Munisipaliteit.
7 Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Kagisano en Molopo Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt met die kode NW397. 'n Naam moet nog vasgestel word.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]