Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ekurhuleni
Metropolitaanse Munisipaliteit

Oos-Rand
Alberton Boulevard.JPG

Kaart Vlag
Map of Gauteng with Ekurhuleni highlighted (2011).svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
 Provinsie Gauteng
 Koördinate 26°10′38″S 28°13′19″O
 Gestig op 2000
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 925 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 570 m
 Bevolking:  
 - Totaal 3 178 470
 - Bevolkingsdigtheid 1 288,4/vk km
 Tydsone UTC +2
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Duma Moses Nkosi
 Amptelike webwerf www.ekurhuleni.com
Airways Park, die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Lugdiens

Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (ook bekend as die Oos-Rand) is 'n metropolitaanse munisipaliteit wat die plaaslike regering van die Oos-Rand-gebied van Gauteng vorm.

Ekurhuleni is een van die 5 distrikte van die Gauteng-provinsie in Suid-Afrika. Die hoofsetel van Ekurhuleni is in Germiston. Die meerderheid van die 3 178 470 inwoners praat Zoeloe (2011-sensus).[1]

Die naam Ekurhuleni beteken "Plek van Vrede" in Tsonga, maar word amptelik nie in die ander landstale vertaal nie. So word na die gebied in Afrikaans steeds as Oos-Rand verwys, terwyl Engelssprekendes dit East Rand noem. Die Nederlandse Taalunie, 'n liggaam wat taalsake tussen die drie Nederlandsprekende lande (Nederland, België/Vlaandere en Suriname) reël en vanweë Nederland se historiese taalkundige betrekkinge met die Afrikaanssprekende gemeenskap in Suid-Afrika sy aktiwiteite ook na dié land uitgebrei het, gee Oost-Rand as Nederlandse naam van die gebied.[2]

Ekurhuleni is naburig aan:

Stede en dorpe[wysig]

Die volgende stede, dorpe en buurte is ingesluit by hierdie reuse munisipaliteit, wat in 2000 geskep is:

Tale[wysig]

Etniese groepe[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Ekurhuleni tydens die 2011-sensus
  2. Die amptelike taal volgens die Nederlandse Taalunie Nederlandse Taalunie, geraadpleeg op 17 Maart 2013