Minneapolis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Minneapolis

2008-0712-MPLS-panorama.JPG
Kaart Wapen
Hennepin County Minnesota Incorporated and Unincorporated areas Minneapolis Highlighted.svg
Minneapolis seal.gif
Vlag
Flag of Minneapolis, Minnesota.svg
 Land Vlag van Verenigde State VSA
 Koördinate 44°59′N 93°16′W Koördinate: 44°59′N 93°16′W
 Stigting 1867
 Oppervlakte:  
 - Totaal 142,2 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-158 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 369 051
 - Bevolkingsdigtheid 2 595/vk km
 Etniese groepe:  
 - Wit 65,2%
 - Asiate 5,8%
 - Swart 16,6%
 Tydsone -6
 - Somertyd -5
 Amptelike webwerf www.minneapolismn.gov

Minneapolis is die grootste stad in die deelstaat van Minnesota en is die 16de grootste grootstadsgebied in die Verenigde State van Amerika. Minneapolis is die tweelingstad van Saint Paul, wat die hoofstad van Minnesota is. Dit is geleë aan beide kante van die Mississippi Rivier.

Die naam Minneapolis kom van die Dakota woord mni (water) en die Griekse woord polis (stad). Minneapolis se bynaam is City of Lakes.

Susterstede[wysig]