Nowosibirsk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Nowosibirsk-oblast.

Nowosibirsk
Новосибирск
Novosibirsk Sovetskaya 1A.jpg

Nowosibirsk in Rusland Wapen
NovosibirskLocatie.png
Coat of Arms of Novosibirsk.svg
Vlag
Flag of Novosibirsk.svg
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Coat of arms of Novosibirsk Oblast.png Nowosibirsk-oblast
 Koördinate 55°01′N 82°56′O
 Stigting 1893
 Stadstatus 1904
 Oppervlakte:  
 - Totaal 503 vk km
 Hoogte bo seevlak 177 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 1 547 910
 - Bevolkingsdigtheid 2 684/vk km
 Tydsone UTC +6
 - Somertyd UTC +7
 Burgemeester Anatoli Lokot
 Amptelike Webwerf www.novo-sibirsk.ru

Nowosibirsk (Russies: Новосиби́рск) is die derde grootste stad in Rusland en is in 1893 gestig. Dit is die hoofstad van die Nowosibirsk-oblast en het in 2014 'n bevolking van 1 547 910 gehad[1]. Dit is tot in 1926 Nowonikolajefsk genoem.

Susterstede[wysig]

Verwysings[wysig]