Mosambiekse spoegkobra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mosambiekse spoegkobra
In die Krugerwildtuin, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Reptilia
Orde: Squamata
Suborde: Serpentes
Familie: Elapidae
Genus: Naja
Spesie: N. mossambica
Binomiale naam
Naja mossambica
Peters, 1854
Sinonieme

Naja nigricollis mossambica Peters, 1854

Die Mosambiekse spoegkobra (Naja mossambica) is 'n slang wat voorkom in Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal.

Voorkoms[wysig]

Die slang se kleur is ligbruin of liggrys. Elke skub is donker omlyn. Die pens is pienk of geel met donker kruisstroke en daar is kolle op die keel. Die slang word 1 - 1.5 m lank.

Gif[wysig]

Die gif is sitotoksies d.w.s. weefselvernietigend en is nie lewensgevaarlik nie maar onmiddellike behandeling is nodig anders vind weefselverlies plaas wat veloorplantings kan noodsaak. Gif moet dadelik uit die oë gewas word. 'n Teengif is beskikbaar.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]