Nguyễn Phú Trọng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nguyễn Phú Trọng
Nguyễn Phú Trọng

Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van Viëtnam
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
19 Januarie 2011
Voorafgegaan deur Nông Đức Mạnh

Sekretaris van die Sentrale Militêre Kommissie van die Kommunistiese Party
Ampsbekleër
Amp betree
19 Januarie 2011
Vise Phùng Quang Thanh
Voorafgegaan deur Nông Đức Mạnh

Voorsitter van die Nasionale Vergadering
Ampstermyn
26 Junie 2006 – 23 Julie 2011
Voorafgegaan deur Nguyễn Văn An
Opgevolg deur Nguyễn Sinh Hùng

Sekretaris van die Party se Komitee vir Hanoi
Ampstermyn
Januarie 2000 – 26 Junie 2006
Opgevolg deur Phạm Quang Nghị

Lid van die Sekretariat
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
19 Januarie 2011

Lid van die Politburo
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
Desember 1997

Persoonlike besonderhede
Geboorte 14 April 1944 (1944-04-14) (70 jaar oud)
Hanoi, Tonkin, Frans-Indosjina (tans Viëtnam)
Politieke party KPV
Alma Mater Universiteit van Hanoi
Ho Chi Minh Nasionale Politiese-Administratiewe Instituut

Nguyễn Phú Trọng (gebore 14 April 1944 in Hanoi) is 'n Viëtnamese staatsman. Hy is in Januarie 2011 as sekretaris-generaal van die Kommunistiese Party van Viëtnam verkies. Hy was die spreker van die kongres. Hy het letterkunde aan die universiteit gestudeer en 'n doktorsgraad in die Sowjetunie behaal.